Food and Wine > Download, free read

Kook vir die Vrieskas by Julia Orbe download in pdf, ePub, iPad

Gaan lees gerus op kosse wat dit bevat en jy sal verstom wees watter kosse bevat alles preserveermiddels wat nadelig is vir hooikoorslyers. Gee dit egter so twee weke om te normaliseer. Dis ook goed vir klein snytjies of skrapies, maar brand sewe soorte eina uit jou uit. Nadat ons die goed uitgesny het, het die alewige loopneus en sinus drasties en amper onmiddellik opgehou en is nou beperk tot seisoensveranderinge wanneer ons soms nog hooikoors kry.

Probeer dus wegbly van enige iets

Ek en my man was ook ernstige lyers van sinus en loopneus en dit agv allergie. Net daar trap hy my uit en verbied my om enige sinusmedisyne te neem.

Verlede jaar het ek vyf keer in die hospitaal beland met asemhalingsprobleme. Dis die dinge wat ons natuurlike weerstand teen allergene afbreek en ons die heeltyd laat siek voel. Ek smeer dit onder my neus en agter my ore en die laaste vier jaar gaan dit veel beter. Probeer miskien dat sy soutwateroplossing snuif. Ek ly nogal erg in die Kaap en is beter in die Transvaal.

Ek is teen hierdie ander hooikoorsmiddels

Deesdae gebruik ek dit so eenkeer elke twee weke indien nodig. Gaan apteek toe en vra vir die apteker vir Alerjex pilletjies. Dit vra nie vir drastiese verandering in jou eetgewoontes nie, maar net die kombinasie van kosse. Soek klammigheid en sit die sinus aan die werk.

Probeer dus wegbly van enige iets wat die sinusse opdroog mmmm, weet dis nie altyd maklik nie. Ek is teen hierdie ander hooikoors-middels wat die kinders lomerig maak want hulle moet skool gaan. Vermy ook alle suiwelprodukte soos melk, kaas en roomys want dit veroorsaak slym.

Vermy lemoen- en koejawelsappe, want dit maak ook slym en irriteer die keel. Dit is oral beskikbaar in die boekwinkels of sekerlik selfs in die biblioteek. Diabetiese of tuisgemaakte lekkergoed is baie goeie plaasvervangers en as ons dan moet koop hou dit by malvalekkers.

Hulle is baie lief vir swem en die see. Ons het dit dus gekontroleerd gedoen. Ek hoop dit sal vir jou werk. Ek hou ook nie daarvan om pille te drink nie en hier is dit nie nodig nie.

In Pretoria het ons baie Sjinese snuistery-winkels en straatsmouse en hulle hou dit aan. Hoop dit help ook vir julle. Staak dan die gebruik vir sowat twee weke en gebruik dan weer, indien nodig.